Jesaja 66:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daar is ’n geluid van ’n opskudding uit die stad, ’n geluid uit die tempel!+ Dit is die geluid van Jehovah wat sy vyande hulle verdiende loon gee.+ Esegiël 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek die land ’n verlate woesteny maak,+ ja, ’n verwoesting, weens al hulle verfoeilike dinge wat hulle gedoen het.”’+
6 Daar is ’n geluid van ’n opskudding uit die stad, ’n geluid uit die tempel!+ Dit is die geluid van Jehovah wat sy vyande hulle verdiende loon gee.+
29 En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek die land ’n verlate woesteny maak,+ ja, ’n verwoesting, weens al hulle verfoeilike dinge wat hulle gedoen het.”’+