Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Buitenshuis sal ’n swaard hulle beroof,+

      En binnenshuis skrik,+

      Van jong man sowel as maagd,+

      Suigeling saam met grysaard.+

  • Jeremia 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wie in hierdie stad bly sit, sal deur die swaard en deur die hongersnood en deur die pes sterf;+ maar wie uitgaan en oorloop na die Galdeërs wat julle beleër, sal bly lewe, en sy siel sal beslis vir hom ’n buit word.”’+

  • Jeremia 27:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Waarom moet u en u volk deur die swaard,+ deur die hongersnood+ en deur die pes+ sterf, volgens wat Jehovah gespreek het tot die nasie wat nie die koning van Babilon dien nie?

  • Klaagliedere 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Kyk, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood. My ingewande is in beroering.+

      My hart is in my binneste omgekeer,+ want ek was geheel en al opstandig.+

      Buite het die swaard die verlies van kinders veroorsaak.+ Binnenshuis is dit soos die dood.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel