Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 22:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in die agtiende jaar van koning Josiʹa het die koning Safan,+ die seun van Asalʹja, die seun van Mesulʹlam, die sekretaris, na die huis van Jehovah gestuur en gesê:

  • 2 Konings 25:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wat die volk+ betref wat in die land van Juda agtergelaat is, wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, agtergelaat het, oor hulle het hy toe Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ aangestel.

  • 2 Kronieke 34:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En in die agtiende+ jaar van sy regering, toe hy die land en die huis gereinig het, het hy Safan,+ die seun van Asalʹja, en Maäseʹja, die stadshoof, en Joag, die seun van Joʹahas, die kroniekskrywer, gestuur om die huis van Jehovah sy God te herstel.+

  • Jeremia 26:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Ook was die hand van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ met Jeremia, sodat hy nie in die hand van die volk gegee is om hom te laat doodmaak nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel