Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 26:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar net toe hy sterk geword het, het sy hart so hoogmoedig+ geword dat dit verderf aangerig het,+ sodat hy ontrou gehandel het teenoor Jehovah sy God en in die tempel van Jehovah ingegaan het om reukwerk op die reukaltaar te brand.+

  • Jeremia 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Kan julle steel,+ moord+ en egbreuk pleeg+ en vals sweer+ en vir Baäl offerrook laat opgaan+ en agter ander gode aan loop wat julle nie geken het nie,+

  • Esegiël 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En jy het jou geborduurde klere geneem en hulle bedek; en my olie en my reukwerk+ het jy voor hulle neergesit.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel