4 En my oog sal nie vir jou jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye voel nie, want ek sal jou eie weë oor jou bring, en jou eie verfoeilike dinge sal in jou midde wees;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+
18 En ek sal ook in woede optree.+ My oog sal nie jammer voel nie, en ook sal ek geen medelye voel nie.+ En hulle sal beslis met ’n harde stem voor my ore roep, maar ek sal hulle nie hoor nie.”+