Esegiël 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat die voorkoms van die wiele+ en hulle bou betref, dit was soos die gloed van chrisoliet;+ en al vier het dieselfde gelyk. En hulle voorkoms en hulle bou was soos wanneer daar ’n wiel binne-in ’n wiel is.+
16 Wat die voorkoms van die wiele+ en hulle bou betref, dit was soos die gloed van chrisoliet;+ en al vier het dieselfde gelyk. En hulle voorkoms en hulle bou was soos wanneer daar ’n wiel binne-in ’n wiel is.+