32 En wat in julle gees opkom,+ sal gewis nie gebeur nie,+ naamlik dat julle sê: “Laat ons soos die nasies word, soos die families van die lande,+ deur hout en klip te dien.”’”+
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+