Spreuke 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarom sal sy ongeluk skielik kom;+ in ’n oomblik sal hy gebreek word, en daar sal geen genesing wees nie.+ Handelinge 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe Ananiʹas hierdie woorde hoor, het hy neergeval en gesterf.+ En groot vrees+ het oor almal gekom wat daarvan gehoor het.
15 Daarom sal sy ongeluk skielik kom;+ in ’n oomblik sal hy gebreek word, en daar sal geen genesing wees nie.+
5 Toe Ananiʹas hierdie woorde hoor, het hy neergeval en gesterf.+ En groot vrees+ het oor almal gekom wat daarvan gehoor het.