Esegiël 13:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 daarom sal julle, o vroue, nie onwaarheid in ’n visioen bly sien nie,+ en waarsêery+ sal julle nie meer bedryf nie;+ en ek sal my volk uit julle hand verlos,+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”+
23 daarom sal julle, o vroue, nie onwaarheid in ’n visioen bly sien nie,+ en waarsêery+ sal julle nie meer bedryf nie;+ en ek sal my volk uit julle hand verlos,+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”+