22 Hierop het hy gesê: ‘Ek sal uitgaan, en ek sal beslis ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal boonop oorwin.+ Gaan uit en doen so.’+
10 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Waarlik, u het hierdie volk en Jerusalem heeltemal bedrieg+ deur te sê: ‘Julle sal vrede hê’,+ en die swaard het tot aan die siel gereik.”