Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar Noag het guns in die oë van Jehovah gevind.

  • Jesaja 54:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Dit is vir my net soos die dae van Noag.+ Net soos ek gesweer het dat die waters van Noag nie weer oor die aarde sal gaan nie,+ so het ek gesweer dat ek nie verontwaardig teenoor jou sal raak of jou sal bestraf nie.+

  • Hebreërs 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Deur geloof het Noag,+ nadat hy ’n goddelike waarskuwing gegee is oor dinge wat nog nie gesien is nie,+ godvrugtige vrees aan die dag gelê en ’n ark gebou+ tot redding van sy huisgesin; en deur hierdie geloof het hy die wêreld veroordeel,+ en hy het ’n erfgenaam geword van die regverdigheid+ wat volgens geloof is.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel