Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah, die God van hulle voorvaders, het deur middel van sy boodskappers+ keer op keer waarskuwings aan hulle gestuur, omdat hy medelye met sy volk+ en met sy woonplek+ gehad het.

  • Esegiël 33:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En wat jou betref, o mensekind, ’n wag het ek jou vir die huis van Israel gemaak,+ en uit my mond moet jy die woord hoor en hulle namens my waarsku.+

  • Matteus 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Kyk! Ek stuur julle soos skape onder wolwe uit;+ wees dus versigtig soos slange+ en tog onskuldig soos duiwe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel