Psalm 147:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 So het hy aan geen ander nasie gedoen nie;+En wat sy regterlike beslissings betref, hulle het dit nie geken nie.+LOOF Jah!+ Romeine 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want hy sê vir Moses: “Ek sal barmhartig wees oor wie ek barmhartig is, en ek sal medelye betoon met wie ek medelye betoon.”+
20 So het hy aan geen ander nasie gedoen nie;+En wat sy regterlike beslissings betref, hulle het dit nie geken nie.+LOOF Jah!+
15 Want hy sê vir Moses: “Ek sal barmhartig wees oor wie ek barmhartig is, en ek sal medelye betoon met wie ek medelye betoon.”+