Eksodus 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “En hulle moet die efod maak van goud, blou weefgaring en purperrooigekleurde wol, karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n borduurder.+ Jesaja 62:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet ’n pragtige kroon in die hand van Jehovah word,+ en ’n koninklike tulband in die palm van jou God.
6 “En hulle moet die efod maak van goud, blou weefgaring en purperrooigekleurde wol, karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n borduurder.+
3 En jy moet ’n pragtige kroon in die hand van Jehovah word,+ en ’n koninklike tulband in die palm van jou God.