Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Julle was opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah+ van die dag af dat ek julle ken.

  • Nehemia 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Hulle het egter ongehoorsaam geword+ en teen u in opstand gekom+ en u wet agter hulle rug bly werp,+ en hulle het u profete doodgemaak,+ wat teen hulle getuig het om hulle na u terug te bring;+ en hulle het dade van groot minagting bly pleeg.+

  • Psalm 78:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+

      ’n Hardkoppige en opstandige geslag,+

      ’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+

      En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+

  • Jeremia 3:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Ons gaan lê in ons skaamte,+ en ons vernedering bly ons bedek;+ want dit is teen Jehovah ons God wat ons gesondig het,+ ons en ons vaders van ons jeug af en tot vandag toe,+ en ons het die stem van Jehovah ons God nie gehoorsaam nie.”+

  • Esegiël 20:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek het vir hulle kinders in die wildernis+ gesê: ‘Moenie volgens die voorskrifte van julle voorvaders wandel nie,+ en moenie hulle regterlike beslissings onderhou nie,+ en moenie julle met hulle drekgode verontreinig nie.+

  • Handelinge 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel