8 En agter die deur en die deurpos het jy jou gedenkteken gesit.+ Want weg van my het jy jou ontbloot en opgeklim; jy het jou bed ruim gemaak.+ En jy het vir jou ’n verbond met hulle gesluit. Jy het ’n bed saam met hulle liefgehad.+ Die manlike orgaan het jy aanskou.
20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+
2 Die woord van Jehovah deur Hoseʹa het begin, en Jehovah het vir Hoseʹa gesê: “Gaan,+ neem vir jou ’n vrou van hoerery en kinders van hoerery, want deur hoerery keer die land hom gewis daarvan af om Jehovah te volg.”+
4 Egbreeksters,+ weet julle nie dat die vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie?+ Elkeen dan wat ’n vriend+ van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+