Esegiël 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En my toorn sal beslis uitwoed,+ en ek sal my woede teen hulle tot bedaring bring+ en myself troos;+ en hulle sal moet weet dat ek, Jehovah, in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ gespreek het, wanneer ek my woede teen hulle laat uitwoed.
13 En my toorn sal beslis uitwoed,+ en ek sal my woede teen hulle tot bedaring bring+ en myself troos;+ en hulle sal moet weet dat ek, Jehovah, in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ gespreek het, wanneer ek my woede teen hulle laat uitwoed.