10 En ook wat my betref, my oog sal nie jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye betoon nie.+ Hulle weg sal ek beslis op hulle eie hoof laat neerkom.”+
21 “‘“Maar wat dié betref wie se hart in hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge wandel,+ hulle weg sal ek beslis op hulle hoof laat neerkom”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.’”+
31 Daarom sal ek my veroordeling+ oor hulle uitstort. Met die vuur van my grimmigheid sal ek hulle uitroei.+ Hulle weg sal ek op hulle eie hoof laat neerkom’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”