Psalm 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ag, as die redding van Israel maar uit Sion sou kom!+Wanneer Jehovah die gevangenes van sy volk laat terugkeer,+Laat Jakob dan bly wees, laat Israel hom verbly.+ Psalm 126:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 126 Toe Jehovah die gevangenes van Sion laat terugkeer het,+Het ons geword soos dié wat droom.+ Jesaja 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+
7 Ag, as die redding van Israel maar uit Sion sou kom!+Wanneer Jehovah die gevangenes van sy volk laat terugkeer,+Laat Jakob dan bly wees, laat Israel hom verbly.+
9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+