6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+
27 ’n Puinhoop, ’n puinhoop, ’n puinhoop sal ek dit maak.+ Ook wat dit betref, dit sal beslis niemand s’n word nie totdat hy kom wat die wetlike reg het,+ en ek sal dit aan hom gee.’+
17 Volgens die verordening van wagte+ is die saak, en volgens die woord van heiliges is die versoek, sodat die lewendes kan weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy wil+ en selfs die geringste van die mensdom daaroor aanstel.”+
11 “‘In dié dag sal ek die vervalle+ hut+ van Dawid oprig,+ en ek sal beslis die gate in hulle muur herstel. En sy puinhope sal ek oprig, en ek sal dit beslis opbou soos in die dae van lank gelede,+