35 Hou daarenteen aan om julle vyande lief te hê en om goed te doen en om sonder rente te leen,+ sonder om te hoop om iets terug te kry; en julle beloning sal groot wees, en julle sal kinders van die Allerhoogste wees,+ want hy is goedhartig+ teenoor die ondankbares en goddeloses.