Esegiël 31:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Kyk! ’n Assiriër, ’n seder op die Liʹbanon,+ met mooi takke+ en digte blare wat skaduwee bied, en wat hoog gegroei het,+ sodat sy top tussen die wolke was.+ Daniël 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die boom het groot en sterk geword, en sy hoogte het uiteindelik tot aan die hemel gereik, en hy was tot aan die einde van die hele aarde sigbaar.+
3 Kyk! ’n Assiriër, ’n seder op die Liʹbanon,+ met mooi takke+ en digte blare wat skaduwee bied, en wat hoog gegroei het,+ sodat sy top tussen die wolke was.+
11 Die boom het groot en sterk geword, en sy hoogte het uiteindelik tot aan die hemel gereik, en hy was tot aan die einde van die hele aarde sigbaar.+