8 En ek sal julle beslis in die land bring waaromtrent ek my hand in ’n eed+ opgehef het om dit aan Abraham, Isak en Jakob te gee; en ek sal dit inderdaad aan julle as ’n besitting gee.+ Ek is Jehovah.’”+
14 En julle moet dit beërf, elkeen net soos sy broer, die land waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het+ om dit aan julle voorvaders te gee;+ en hierdie land moet julle deur die lot as erfdeel toeval.+