7 Maar die Soewereine Heer Jehovah sal my help.+ Daarom sal ek nie verneder hoef te voel nie. Daarom het ek my gesig soos ’n vuurklip gemaak, en ek weet dat ek nie beskaamd sal staan nie.+
20 “En ek het jou ’n versterkte kopermuur vir hierdie volk gemaak;+ en hulle sal beslis teen jou veg, maar hulle sal nie die oorhand oor jou kry nie.+ Want ek is met jou om jou te red en jou te verlos”,+ is die woord van Jehovah.
8 En ek daarenteen het vol krag geword, met die gees van Jehovah, en geregtigheid en mag,+ om aan Jakob sy opstandigheid te verkondig en aan Israel sy sonde.+