Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En watter groot nasie het sulke regverdige voorskrifte en regterlike beslissings soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?+

  • Nehemia 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee.

  • Psalm 147:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hy maak sy woord aan Jakob bekend,+

      Sy voorskrifte+ en sy regterlike beslissings aan Israel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel