Esra 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Só het Kores, die koning van Persië, gesê:+ ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel,+ aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem,+ wat in Juda is. Psalm 115:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar ons God is in die hemel;+Alles wat dit hom behaag het om te doen, het hy gedoen.+ Psalm 115:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat die hemel betref, aan Jehovah behoort die hemel,+Maar die aarde het hy aan die mensekinders gegee.+
2 “Só het Kores, die koning van Persië, gesê:+ ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel,+ aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem,+ wat in Juda is.
16 Wat die hemel betref, aan Jehovah behoort die hemel,+Maar die aarde het hy aan die mensekinders gegee.+