Deuteronomium 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+ Psalm 136:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dank die Here van die here:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+