45 Daarna het Farao Josef Saʹfenat-Paneʹag genoem en aan hom Aʹsenat,+ die dogter van Potifeʹra, die priester van On,+ as vrou gegee. En Josef het oor Egipteland begin uittrek.+
34 Daarbenewens het farao Nego Elʹjakim,+ die seun van Josiʹa, in die plek van sy vader Josiʹa koning gemaak en sy naam na Joʹjakim verander; en Joʹahas het hy saamgeneem en toe na Egipte gebring, waar hy uiteindelik gesterf het.+