Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die hoofhofbeampte het aan hulle name toegeken.+ Toe het hy aan Daniël die naam Beltʹsasar+ toegeken; en aan Hananʹja Sadrag; en aan Miʹsael Mesag; en aan Asarʹja Abedneʹgo.+

  • Daniël 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 aangesien ’n buitengewone gees en kennis en insig om drome uit te lê+ en die verklaring van raaisels en die losmaak van knope in hom gevind is,+ in Daniël, aan wie die koning die naam Beltʹsasar gegee het.+ Laat Daniël nou geroep word, sodat hy die uitlegging kan openbaar.”

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel