Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal moet neerdaal+ en daar met jou moet praat;+ en ek sal van die gees+ wat op jou is, moet wegneem en dit op hulle moet plaas, en hulle sal jou moet help om die las van die volk te dra, sodat jy dit nie alleen hoef te dra nie.+

  • Jesaja 63:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En daar is aan die dae van lank gelede gedink, aan sy kneg Moses: “Waar is die Een wat hulle uit die see laat optrek+ het saam met die herders van sy kudde?+ Waar is die Een wat Sy heilige gees in hom geplaas het?+

  • Daniël 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘Dit was die droom wat ek, koning Nebukadneʹsar, gesien het; en sê jy, o Beltʹsasar, wat die uitlegging is, aangesien al die ander wyse manne van my koninkryk nie die uitlegging aan my bekend kan maak nie.+ Maar jy is bekwaam, want die gees van heilige gode is in jou.’+

  • Daniël 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 dit is die uitlegging, o koning, en dit is die verordening+ van die Allerhoogste+ wat oor my heer die koning sal kom.+

  • Daniël 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daar is ’n bekwame man in u koninkryk in wie die gees van heilige gode is;+ en in die dae van u vader is verligting en insig en wysheid soos die wysheid van gode in hom gevind, en koning Nebukadneʹsar, u vader, het hom as hoof+ van die towerpriesters, die besweerders, die Galdeërs en die sterrewiggelaars aangestel, ja, u vader, o koning;

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel