Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 103:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Loof Jehovah, o sy engele,+ magtig in krag, wat sy woord uitvoer,+

      Deur na die stem van sy woord te luister.+

  • Psalm 103:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Loof Jehovah, al sy leërs,+

      Sy dienaars, wat sy wil doen.+

  • Daniël 4:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “‘En dat die koning ’n wag, ja, ’n heilige,+ uit die hemel sien neerdaal het, wat ook gesê het: “KAP die boom af en VERWOES dit. LAAT sy wortelstomp egter in die aarde staan, maar met ’n band van yster en van koper, tussen die gras van die veld, en laat hom deur die dou van die hemel natgemaak word, en laat sy deel saam met die diere van die veld wees totdat sewe tye oor hom heen gegaan het”+—

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel