13 En ek het ’n sekere heilige+ hoor praat, en ’n ander heilige het vir die een wat praat, gesê: “Hoe lank sal die visioen duur van die voortdurende kenmerk+ en van die oortreding wat verwoesting veroorsaak,+ om die heiligdom sowel as die leër dinge te maak om te vertrap?”+
10 Sorg dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want ek sê vir julle dat hulle engele+ in die hemel altyd die aangesig aanskou van my Vader wat in die hemel is.+