Psalm 75:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want God is die regter.+Hy verneder die een en verhef die ander.+ Psalm 89:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Sy saad sal tot onbepaalde tyd wees,+En sy troon soos die son voor my.+ Matteus 25:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ dan sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.+ Lukas 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+ Lukas 1:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 en hy sal vir ewig as koning oor die huis van Jakob heers, en daar sal geen einde aan sy koninkryk wees nie.”+
31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ dan sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.+
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+
33 en hy sal vir ewig as koning oor die huis van Jakob heers, en daar sal geen einde aan sy koninkryk wees nie.”+