Daniël 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat sy hart anders word as dié van ’n mens, en laat ’n dierehart aan hom gegee word,+ en laat sewe tye+ oor hom heen gaan. Lukas 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.
16 Laat sy hart anders word as dié van ’n mens, en laat ’n dierehart aan hom gegee word,+ en laat sewe tye+ oor hom heen gaan.
24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.