Psalm 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ek sal Jehovah prys volgens sy regverdigheid,+En ek sal die naam+ van Jehovah, die Allerhoogste,+ met melodieë besing. Psalm 92:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 92 Dit is goed om Jehovah te dank+En om u naam met melodieë te besing, o Allerhoogste;+
17 Ek sal Jehovah prys volgens sy regverdigheid,+En ek sal die naam+ van Jehovah, die Allerhoogste,+ met melodieë besing.