Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah is Koning tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+

      Die nasies het van sy aarde af vergaan.+

  • Daniël 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy wonders!+ Sy koninkryk is ’n koninkryk tot onbepaalde tyd,+ en sy heerskappy is van geslag tot geslag.+

  • Miga 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel