Eksodus 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode,+ weens hierdie aangeleentheid waarin hulle vermetel teen hulle gehandel het.” Job 40:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laat die woedende uitbarstings van jou toorn vloei,+En sien elke hoogmoedige en verlaag hom. Jakobus 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+
11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode,+ weens hierdie aangeleentheid waarin hulle vermetel teen hulle gehandel het.”
6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+