Ester 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat Morʹdegai betref, hy het van die koning af weggegaan in koninklike klere+ van blou stof en linne, met ’n groot goue kroon en ’n mantel van fyn weefstof,+ ja, van purperrooigekleurde wol.+ En die stad Susan het gejuig en was vol vreugde.+
15 Wat Morʹdegai betref, hy het van die koning af weggegaan in koninklike klere+ van blou stof en linne, met ’n groot goue kroon en ’n mantel van fyn weefstof,+ ja, van purperrooigekleurde wol.+ En die stad Susan het gejuig en was vol vreugde.+