Jesaja 47:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Kom af en gaan sit in die stof,+ o maagdelike dogter van Babilon.+ Gaan sit op die grond waar daar geen troon is nie,+ o dogter van die Galdeërs.+ Want jy sal nie weer deur mense delikaat en verwen genoem word nie.+
47 Kom af en gaan sit in die stof,+ o maagdelike dogter van Babilon.+ Gaan sit op die grond waar daar geen troon is nie,+ o dogter van die Galdeërs.+ Want jy sal nie weer deur mense delikaat en verwen genoem word nie.+