-
Daniël 4:25Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
25 En hulle sal u onder die mense uit verdryf, en by die diere van die veld sal u woonplek wees,+ en die plantegroei sal hulle vir u gee om te eet net soos bulle;+ en deur die dou van die hemel sal u natgemaak word, en sewe tye+ sal oor u heen gaan, totdat u weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy wil.+
-
-
Daniël 4:32Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
32 en hulle verdryf jou onder die mensdom uit, en by die diere van die veld sal jou woonplek wees.+ Plantegroei sal hulle vir jou gee om te eet net soos bulle, en sewe tye sal oor jou heen gaan, totdat jy weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is en dat hy dit gee aan wie hy wil.’”+
-