2 Samuel 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,+En tot my God het ek bly roep.+Toe het hy uit sy tempel my stem gehoor,+Met my hulpgeroep in sy ore.+ Psalm 31:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar ek—in u het ek my vertroue gestel, o Jehovah.+Ek het gesê: “U is my God.”+
7 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,+En tot my God het ek bly roep.+Toe het hy uit sy tempel my stem gehoor,+Met my hulpgeroep in sy ore.+