37 Toe het Dawid bygevoeg: “Jehovah, wat my uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer verlos het, hy sal my uit die hand van hierdie Filistyn verlos.”+ Hierop het Saul vir Dawid gesê: “Gaan, en mag Jehovah met jou wees.”+
17 maar die Here het naby my gestaan+ en my krag gegee,+ sodat deur my die prediking ten volle uitgevoer kon word en al die nasies dit kon hoor;+ en ek is uit die leeu se bek verlos.+