Psalm 24:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Enigiemand wat onskuldig van hande en rein van hart is,+Wat My siel nie na blote waardeloosheid gevoer het nie,+En ook nie ’n valse eed afgelê het nie.+ Psalm 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek sal my hande in onskuld was,+En ek sal rondom u altaar gaan, o Jehovah,+
4 Enigiemand wat onskuldig van hande en rein van hart is,+Wat My siel nie na blote waardeloosheid gevoer het nie,+En ook nie ’n valse eed afgelê het nie.+