Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 18:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Hy verskaf aan my ontkoming van my toornige vyande;+

      Bo dié wat teen my opstaan, sal u my verhef,+

      Van die man van geweld sal u my verlos.+

  • Psalm 32:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 U is ’n skuilplek vir my; u sal my bewaar van benoudheid.+

      Met vreugdevolle uitroepe omdat ontkoming verskaf is, sal u my omring.+ Sela.

  • Daniël 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Nebukadneʹsar het geantwoord en gesê: “Mag die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo geloof word,+ wat sy engel gestuur+ en sy knegte gered het wat op hom vertrou het+ en wat die woord van die koning verander het en hulle liggame oorgegee het, omdat hulle geen ander god behalwe hulle eie God+ wou dien+ en aanbid nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel