Jeremia 32:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 u wat tekens en wonderwerke gestel het in Egipteland, tot vandag toe, en in Israel en onder die mense,+ sodat u vir u ’n naam kon maak, soos dit vandag is.+ Daniël 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy wonders!+ Sy koninkryk is ’n koninkryk tot onbepaalde tyd,+ en sy heerskappy is van geslag tot geslag.+ Hebreërs 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 terwyl God ook saam getuig het met tekens sowel as voortekens en allerhande kragtige werke+ en met uitdelings+ van heilige gees volgens sy wil?+
20 u wat tekens en wonderwerke gestel het in Egipteland, tot vandag toe, en in Israel en onder die mense,+ sodat u vir u ’n naam kon maak, soos dit vandag is.+
3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy wonders!+ Sy koninkryk is ’n koninkryk tot onbepaalde tyd,+ en sy heerskappy is van geslag tot geslag.+
4 terwyl God ook saam getuig het met tekens sowel as voortekens en allerhande kragtige werke+ en met uitdelings+ van heilige gees volgens sy wil?+