19 “Toe wou ek sekerheid verkry oor die vierde dier, wat verskillend was van al die ander, buitengewoon vreeswekkend, waarvan die tande van yster en die kloue van koper was, wat verslind en verbrysel het, en wat selfs wat oorgebly het, met sy pote vertrap het;+