Psalm 50:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ons God sal kom en kan onmoontlik stilbly.+Voor hom uit verteer ’n vuur,+En rondom hom het die weer baie stormagtig geword.+ Psalm 97:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Vuur gaan voor hom uit,+En dit verteer sy teenstanders rondom.+
3 Ons God sal kom en kan onmoontlik stilbly.+Voor hom uit verteer ’n vuur,+En rondom hom het die weer baie stormagtig geword.+