Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gesê:

      “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+

      En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+

      Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+

      En saam met hom was heilige tienduisende,+

      Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+

  • 1 Konings 22:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hy het verder gesê: “Daarom, hoor die woord van Jehovah:+ Waarlik, ek sien Jehovah op sy troon sit+ en die hele leër van die hemel by hom staan, aan sy regter- en aan sy linkerkant.+

  • Psalm 68:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die strydwaens van God is tienduisende, duisende en nogmaals duisende.+

      Jehovah het van Sinai af in die heiligdom ingekom.+

  • Hebreërs 12:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+

  • Judas 14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ja, die sewende in die lyn van Adam, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah het met sy heilige tienduisende gekom,+

  • Openbaring 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het gesien, en ek het ’n stem van baie engele rondom die troon en die lewende wesens en die ouderlinge gehoor, en hulle getal was tienduisende van tienduisende+ en duisende van duisende,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel