Daniël 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hy verander tye en tydperke,+ sit konings af en stel konings aan,+ gee wysheid aan die wyses en kennis aan dié wat onderskeidingsvermoë ken.+ Handelinge 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy het vir hulle gesê: “Dit is nie vir julle om kennis te verkry van die tye of tydperke+ wat die Vader onder sy eie regsmag geplaas het nie;+
21 En hy verander tye en tydperke,+ sit konings af en stel konings aan,+ gee wysheid aan die wyses en kennis aan dié wat onderskeidingsvermoë ken.+
7 Hy het vir hulle gesê: “Dit is nie vir julle om kennis te verkry van die tye of tydperke+ wat die Vader onder sy eie regsmag geplaas het nie;+