Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 25:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ dan sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.+

  • Johannes 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat meer is, geen mens het in die hemel opgevaar nie,+ behalwe hy wat uit die hemel neergedaal het,+ die Seun van die mens.+

  • Handelinge 7:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 en hy het gesê: “Kyk! Ek sien die hemele geopend+ en die Seun van die mens+ wat aan God se regterhand staan.”+

  • Filippense 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Nee, maar hy het homself ontledig en ’n slaaf se gedaante aangeneem+ en aan die mense gelyk geword.+

  • Hebreërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Aangesien die “jong kinders” dan deelgenote van bloed en vlees is, het hy ook eweneens dieselfde dinge deelagtig geword,+ om deur sy dood+ die een tot niet te maak+ wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ dit is die Duiwel;+

  • Openbaring 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens,+ geklee in ’n kleed wat tot op die voete hang, en om die bors omgord met ’n goue gordel.

  • Openbaring 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het gesien, en kyk! ’n wit wolk, en op die wolk het iemand soos ’n seun van die mens+ gesit, met ’n goue kroon+ op sy kop en ’n skerp sekel in sy hand.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel